ENGLISH
Mark 9:35
He sat down and said, ‘Whoever wants to be first must take last place and be the servant of everyone else.’
- God’s ways are different to what we see in the world.
- We are not supposed to compete and force our way up the ladder of success.
- We are called to serve and through serving to emerge.
- So follow His example and serve and see what God will do.
Prayer: Lord, forgive me for wanting my way and wanting to do my thing. Help me to be like you and to serve so that my life may be a blessing to others. Amen.
AFRIKAANS
Markus 9:35
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.
- God se weë is anders as dit wat ons in die wêreld sien.
- Ons behoort nie mee te ding en ons weg oop te forseer na sukses toe nie.
- Ons is geroep om te dien en deur diens suksesvol te wees.
- Volg dus Sy voorbeeld en dien en sien dan wat God sal doen.
Gebed: Vader, vergeef dat ek my manier wil hê en ook dat ek altyd my ding wil doen. Help my om soos U te wees en om te dien sodat my lewe ander sal seën. Amen.
CHINESE 中文
马可福音 9:35
耶 稣 坐 下 , 叫 十 二 个 门 徒 来 , 说 : 若 有 人 愿 意 作 首 先 的 , 他 必 作 众 人 末 後 的 , 作 众 人 的 用 人 。
- 神所使用的方法与我们在世界当中所看见的有所不同。
- 我们不应该以争竞和强制的方法去触及成功的阶梯。
- 我们被呼召去服侍并透过服侍来呈现自己。
- 所以效法祂的样式来服侍 ,并观察神的作为。
祷告:主,请原谅我常常期待自己想要的,并期待以自己的方式去作事。帮助我像你一样去服侍以致于我的生命可以成为别人的祝福。阿门!