Thought for today

ENGLISH

John 3:3

He replied, “I tell you the truth, unless you are born again, you cannot see the Kingdom of God.”

  • You were born into a natural family, but you can also be born in God’s family.
  • The purpose of life is to discover God and become His child.
  • It is better to never have been born than never to have been born again.
  • So give your heart and life to Him, you will not regret it.

Prayer: Lord, forgive me for those things that I have done that have displeased You. I recognize that You are the one true living God and I receive You into my life. Be my Lord and Saviour. Amen.

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Johannes 3:3

Jesus antwoord en sê vir hom : Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

  • Jy is gebore in ‘n natuurlike familie, maar jy kan ook in God se familie gebore word.
  • Die doel van die lewe is om God te vind en om Sy kind te word.
  • Dit is beter om glad nie gebore te word nie as wat dat it is om nie wedergebore te word nie.
  • Gee dus jou hart en jou lewe vir Hom, jy sal dit nie berou nie.

Gebed: Vader, vergewe die dinge wat ek gedoen het wat U nie behaag nie. Ek besef dat U die enigste lewende God is en ek ontvang U in my lewe. Wees my Here en my Verlosser. Amen.

 www.AliveToGod.com

CHINESE 中文

约翰福音3:3

耶 稣 回 答 说 : 「 我 实 实 在 在 地 告 诉 你 , 人 若 不 重 生 , 就 不 能 见 神 的 国 。 」

  • 你虽然有自己的原生家庭,但同时你也诞生在神的大家庭当中。
  • 生命的目的在于寻求认识神并且成为祂的孩子。
  • 将你的心和生命献给上帝,你绝对不会后悔。
  • 从未出生胜于从未重生。

祷告:主,请原谅我在过去生命中所做过一切不讨祢喜悦的事。我意识到只有祢是独一的真神,我接受祢来到我的生命中,成为我的救主和生命的主宰。阿门!