Thought for today

ENGLISH

Ephesians 4:31-32

‘Get rid of all bitterness, rage and anger……Be kind to one another!’

  • There are many things that can rob us of what God has in store.
  • But we must get rid of these things.
  • Don’t let the disappointments of life turn you bitter.
  • Let your stumbling block become a stepping stone.

Prayer: Lord, forgive me for my bitterness, rage and anger. I renounce these things today and I choose to walk in forgives in all areas of my life. Amen.

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Efèsiërs 4:31-32

Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid. Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar:

  • Daar is baie dinge wat ons kan beroof van dit wat God vir ons voorberei het.
  • Maar ons moet van hierdie dinge ontslae raak.
  • Moenie toelaat dat die teleurstellings van die lewe jou bitter maak nie.
  • Laat jou struikelblok ‘n vastrapplek word.

Gebed: Here, vergewe my bitterheid, woede en toorn. Ek bestraf hierdie dinge vandag en ek kies om in vergifnis in al die areas van my lewe te wandel. Amen.

 www.AliveToGod.com

CHINESE 中文