ENGLISH
John 3:3
He replied, “I tell you the truth, unless you are born again, you cannot see the Kingdom of God.”
- You were born into a natural family, but you can also be born in God’s family.
- The purpose of life is to discover God and become His child.
- It is better to never have been born than never to have been born again.
- So give your heart and life to Him, you will not regret it.
Prayer: Lord, forgive me for those things that I have done that have displeased You. I recognize that You are the one true living God and I receive You into my life. Be my Lord and Saviour. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 3:3
Jesus antwoord en sê vir hom : Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
- Jy is gebore in ‘n natuurlike familie, maar jy kan ook in God se familie gebore word.
- Die doel van die lewe is om God te vind en om Sy kind te word.
- Dit is beter om glad nie gebore te word nie as wat dat it is om nie wedergebore te word nie.
- Gee dus jou hart en jou lewe vir Hom, jy sal dit nie berou nie.
Gebed: Vader, vergewe die dinge wat ek gedoen het wat U nie behaag nie. Ek besef dat U die enigste lewende God is en ek ontvang U in my lewe. Wees my Here en my Verlosser. Amen.
CHINESE 中文
约翰福音3:3
耶 稣 回 答 说 : 「 我 实 实 在 在 地 告 诉 你 , 人 若 不 重 生 , 就 不 能 见 神 的 国 。 」
- 你虽然有自己的原生家庭,但同时你也诞生在神的大家庭当中。
- 生命的目的在于寻求认识神并且成为祂的孩子。
- 将你的心和生命献给上帝,你绝对不会后悔。
- 从未出生胜于从未重生。
祷告:主,请原谅我在过去生命中所做过一切不讨祢喜悦的事。我意识到只有祢是独一的真神,我接受祢来到我的生命中,成为我的救主和生命的主宰。阿门!