ENGLISH
1 Peter 4:8
‘Most important of all, continue to show deep love for each other, for love covers a multitude of sins.’
- Showing love and kindness to others is what we were designed for.
- Love covers a multitude of sins.
- It is said that: ‘Faults are thick where love is thin!’
- So let us operate in the spirit of love and things will change.
Prayer: Lord, You showed us how to really love and care for others. Help me to be able to do that same and cause me to live my life guided by love. Amen.
AFRIKAANS
1 Petrus 4:8
Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ‘n menigte sondes bedek.
- Ons is ontwerp om liefde en barmhartigheid teenoor ander te toon.
- Die liefde bedek talle sondes.
- Dit word gesê dat: ‘Daar is baie foute waar liefde ontbreek!’
- Laat ons dus in die gees van liefde optree en dinge sal verander.
Gebed: Here, U het ons gewys hoe om waarlik lief te hê en om vir ander om te gee. Help my om dieselfde te doen en veroorsaak dat ek my lewe deur liefde sal laat lei. Amen.
CHINESE 中文
彼得前书 4:8
最 要 紧 的 是 彼 此 切 实 相 爱 , 因 为 爱 能 遮 掩 许 多 的 罪 。
- 对他人表达爱和良善是我们被造的目的。
- 因为爱能遮掩许多的罪。
- 据说:罪显多是由于缺乏爱!
- 所以,让我们带着灵里的爱来行作万事,并要看到转变。
祷告:主,请告诉我如何真正的去爱和关心他人。帮助我有能力那样去做,被祢的爱引导并活在爱中。阿门。