ENGLISH
Psalm73:25
‘Whom have I in heaven but you? I desire You more than anything on earth. ’
- Who is there, in the entire universe, in whom we can place our trust?
- Only God, He is all we have.
- He is the beginning and the end of all things.
- Let your heart’s affections be set on Him.
Prayer: Lord, You are the only One to whom I can turn. You are source of every good and perfect gift. You are my One, True, Living God. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 73:25
Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.
- Wie is daar in die groot heelal op wie ons volkome kan vertrou?
- Net God, Hy is al wat ons het.
- Hy is die begin en die einde van alle dinge.
- Laat jou hart aan Hom toegeneë wees.
Gebed: Vader, U is die enigste Een op wie ek kan reken. U is die bron van elke goeie en perfekte gawe. U is my Enigste, Ware, Lewende God. Amen.
CHINESE 中文
诗篇73:25
除你以外,在天上我有谁呢?除你以外,在地上我也没有所爱慕的。
- 在整个宇宙当中,有谁在那儿,是我们信心依托的对象?
- 只有神,祂是我们的一切。
- 祂是万事的始终。
- 让祂成为你情感全部的依靠。
祷告: 主啊,你是我所要回转的唯一对象。你是一切完全,美好赐予的源头。你是唯一的,真实的,活着的上帝。阿门!