ENGLISH
Psalm 23:2
‘He makes me lie down in green pastures, He leads me beside quiet waters.’
- ‘Green pastures’ speak of something fresh and something new.
- Don’t just expect more of the old this year.
- Believe God for something new and make a fresh start this year.
- Give it your best shot and trust Him for good things.
Prayer: Lord, I am trusting for a new season and for something new and fresh in my life. Lead me and cause the new things You have for me to become a reality. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 23:2
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
- ‘Groen weivelde’ spreek van iets vars en nuut.
- Moenie dieselfde ou goed hierdie jaar verwag nie.
- Glo God vir iets nuuts en maak hierdie jaar ‘n nuwe begin.
- Durf dit met jou beste poging aan en vertrou op die Here vir goeie dinge.
Gebed: Vader, ek vertrou vir ‘n nuwe seisoen en vir iets nuut en vars in my lewe. Lei my en laat die nuwe dinge wat U vir my beplan het ‘n realiteit word. Amen.
CHINESE 中文
诗篇23:2
他使我躺卧在青草地上,领我在可安歇的水边。
- 青草地是指令人精神饱满和新鲜的东西
- 不要期待今年会有更多老旧的继续发生
- 相信神会使今年有一个崭新和更新的开始
- 以最好的姿态信靠神会使得好事发生。
祷告:主,我相信祢在今年会有一个崭新的季节,新的事情会在我生命中发生。引导我,使我得着祢为我存留新事并使它成为现实。阿门!