ENGLISH
Judges 15:14
‘The Spirit of the LORD came powerfully upon Samson, and he snapped the ropes on his arms as if they were burnt strands of flax, and they fell from his wrists.’
- Let the Spirit of the Lord come upon you in 2014.
- When we are empowered by His spirit we can overcome challenges.
- Don’t try to do it on your own, but let Him strengthen you.
- It is by the Spirit of the Lord that we can truly live effective lives.
PRAYER: Lord, I receive the life and strength of Your Holy Spirit in my life right now. Fill me and cause me to be effective and powerful in all I do. Amen.
AFRIKAANS
Judges 15:14
…; maar die Gees van die HERE het oor hom( Simson) vaardig geword, en die toue wat aan sy arms was, het geword soos linnedrade wat in die vuur brand, en sy bande het versmelt van sy hande af
- Laat die Gees van die Here in 2014 oor jou kom.
- Ons vind krag deur Sy Gees en ons kan uitdagings oorwin.
- Moenie deur jou eie krag probeer nie, laat Hom toe om vir jou krag te gee.
- Dit is deur die Gees van die Here wat ons werklike effektiewe lewens kan lei
Gebed: Vader, ek ontvang nou die lewe en die krag van U Heilige Gees in my lewe. Vul my en gee dat ek effektief en kragtig sal wees in alles wat ek doen. Amen.
CHINESE 中文
士师记 15:14
耶和华的灵大大感动参孙,他臂上的绳就像火烧的麻一样,他的绑绳都从他手上脱落下来。
- 愿神的灵在 2014年大大感动你
- 当我们被祂的灵赋于能力时我们就可以胜过挑战
- 不要尝试依靠自己,但要让祂坚固你
- 只有靠主的灵我们才能真正地活出具有影响力的生命
祷告:主,我接受祢圣灵所赋于我的生命和能力。充满我,使我在凡所作的一切事上都满有影响力和能力。阿门