ENGLISH
Ephesians 5:15
‘Wake up, sleeper, rise from the dead, and Christ will shine on you.’
- It’s a new day, a new week and a new opportunity.
- Let us rise to the occasion and make the most of it.
- Rise from the ashes of failure and build anew.
- As we do this, the very light of God will shine on us.
Prayer: Lord, I shake off any negativity and defeat and I embrace the new things You have placed before me. Use my life and may my life reflect Your glory. Amen.
AFRIKAANS
Efèsiërs 5:14
.. Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn.
- Dit is ‘n nuwe dag, ‘n nuwe week en ‘n nuwe geleentheid.
- Kom ons maak die meeste van die geleentheid.
- Staan op uit die sak en as van mislukking en maak ‘n nuwe begin.
- Terwyl ons dit doen sal God se lig oor ons skyn.
Gebed: Vader, ek skud alle negatiwiteit en mislukkings van my af en verwelkom die nuwe dinge wat U voor my plaas. Gebruik my lewe en mag my lewe tot eer van U naam wees. Amen.
CHINESE 中文
以弗所书 5:15
你们要谨慎行事,不要像愚昧人,当像智慧人。
- 现在就是新的一天,新的一周,还有新的机会。
- 让我们从自己的境况当中兴起,然后尽量好好利用其价值。
- 当从失败的飞灰当中起来建立,更新。
- 就在我们这样去做的时候神的光就要光照到我们。
祷告:主,我要抖落一切消极和失败然后拥抱祢放在我面前的新事物。请使用我的生命并让它反照祢的荣耀。阿门!