Thought for today

DW4FEB14ENGLISH

Acts 4:33

‘…Great grace was upon them all.’

–  God’s great grace is available to you.
–  His grace is His blessing, His favour and His kindness.
–  Receive grace from the Lord today.
–  He is ready to dispense to you all the grace you need.

Prayer: Lord, I receive great grace from You today. May Your grace invade every area of my life and I look to You for all I need. Amen.

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Handelinge 4:33

‘…en groot genade was oor hulle almal.’

–  God se groot genade is beskikbaar vir jou.
–  Sy genade is Sy seën, Sy guns en Sy goedertierenheid.
–  Ontvang vandag die Here se genade.
–  Hy is gereed om jou te voorsien van al die genade wat jy nodig het.

Gebed: Vader, ek ontvang vandag groot genade van U af. Mag U genade elke area van my lewe oorneem en ek vertrou op U vir alles wat ek nodig het. Amen.

 www.AliveToGod.com

中文

 

www.AliveToGod.com

ESPAÑOL

 

 www.AliveToGod.com

MALAGASY