Thought for today

DW10FEB14ENGLISH

Psalm 143:8

‘Let the morning bring me word of Your unfailing love, for I have put my trust in You. Show me the way I should go, for to You I entrust my life.’

–  As we start this day, let’s do so by entrusting our lives to Him.
–  Each day He wants to remind us of His unfailing love.
–  He will lead and guide you.
–  So be confident and step forward without doubting.

Prayer: Lord, You unfailing love sustains me day by day. Lead, direct and guide me as I place my reliance in You. Amen.

 

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Psalm 143:8

‘Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.’

–  Waar ons hierdie dag begin, kom ons vertrou ons lewens aan Hom.
–  Hy wil ons elke dag herinner aan sy onfeilbare liefde.
–  Hy sal jou lei.
–  Wees vol vertroue en tree vorentoe sonder om te twyfel.

Gebed: Here, U onfeilbare liefde hou my elke dag aan die gang. Lei en rig my waar ek my vertroue op U plaas. Amen.

 www.AliveToGod.com

中文

www.AliveToGod.com

ESPAÑOL

 

 www.AliveToGod.com

MALAGASY