ENGLISH
Psalm 147:3
‘He heals the brokenhearted and binds up their wounds.’
– God does not abandon the broken-hearted or those who are despairing.
– His desire is to bring healing and hope to everyone.
– The damage is never so great that He cannot restore it.
– He can take the pieces of our lives and make a masterpiece.
Prayer: Lord, come now I pray and touch, heal and restore all those areas of brokenness and hopelessness in my life. You are the great restorer and I ask You to do a miracle in my life and situation. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 147:3
Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.
– God verlaat nie die gebrokenes of die wat wanhopig is nie.
– Dit is Sy begeerte om genesing en hoop aan almal te bring.
– Die skade is nooit so groot dat Hy dit nie kan herstel nie.
– Hy kan die stukkies van ons lewens neem en ‘n meesterstuk maak.
Gebed: Here, ek bid dat U sal kom en my aanraak en genesing en restorasie bring vir al daardie areas van gebrokenheid en hopeloosheid in my lewe. U is die groot hersteller en ek vra U om ‘n wonderwerk in my lewe en situasie te doen. Amen.
SPANISH
Salmo 147:3
‘Restaura a los abatidos y cubre con vendas sus heridas.’
– Dios no abandona a los que tienen roto el corazón y que están desesperados.
– Su deseo es brindar sanación y esperanza a todos.
– El daño nunca es tan grande que Él no pueda repararlo.
– Él puede tomar pedazos de nuestras vidas y hacer una obra maestra.
Oración: Señor, oro para que vengas y toques, sanes y restaures todas las áreas de mi vida en que estoy quebrado y sin esperanzas. Tú eres el gran restaurador y te pido que hagas un milagro en mi vida y en mi situación. Amén.

Why aren’t there an Afrikaans transaction today too?
More Jaco,
Baie dankie vir jou skrywe. Ons waardeer dit dat die daaglikse boodskappe baie vir jou beteken en vra omverskoning dat die laaste week s’n laat was. Ons het dit nou reggestel en dit behoort van hier af weer opgedateer te wees.
Hoop dit help. Mag God jou seen soos jy dit lees elke dag.
Groete,
Andrew