ENGLISH
Isaiah 25:9
‘In that day they will say, ‘Surely this is our God; we trusted in Him, and He saved us.’
– You can look forward with confidence and hope.
– You can know and expect God’s enduring faithfulness to you.
– You can place your trust in Him without doubting.
– This is because He is utterly dependable and He will save you.
Prayer: Lord, today, I place my complete trust and confidence in You. I know that I will rejoice when I see how You have made a way for me. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 25:9
‘En hulle sal in diè dag sê : Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die HERE op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor sy hulp.’
– Jy kan die toekoms met vertroue en hoop tegemoet gaan.
– Jy kan God se voordurende getrouheid teenoor jou, ken en verwag.
– Jy kan op Hom vertrou sonder om te twyfel.
– Dit is omdat Hy totaal betroubaar is en Hy sal jou red.
Gebed: Vader, vandag plaas ek my algehele vertroue en geloof in U. Ek weet dat ek verheug gaan wees wanneer ek die pad wat U vir my gemaak het gaan aanskou. Amen.
ESPAÑOL
Isaías 25:9
‘En aquel día se dirá: “¡Sí, éste es nuestro Dios;en él confiamos, y él nos salvó!’
– Puedes mirar hacia adelante con confianza y esperanza.
– Puedes conocer y esperar la inagotable fidelidad de Dios hacia ti.
– Puedes poner tu confianza en el Señor sin ninguna duda.
– Esto es así porque él es totalmente fiable y Él te salvará.
Oración: Señor, hoy pongo mi total confianza y fe en ti. Sé que me regocijaré cuando vea cómo has abierto un camino para mí. Amén.
