Thought for today

 

December10

ENGLISH

Isaiah 9:6

‘A child will be born for us. A son will be given to us.’

–  God has given us everything we need.
–  He even gave us His own Son as a gift.
–  This gift needs to be accepted and received as our own.
–  A gift that we don’t appropriate (make our own) has no value.

Prayer: Lord, thank you for the gift of Your Son that we celebrate at this time of the year. We receive this great gift with the full knowledge that HE is Your gift to us. Amen.

This is the final Daily Thought for 2014. The Daily Thoughts will resume on 12 January 2015.

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Jesaja 9:5

‘Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee;…..’

–  God het vir ons alles gegee wat ons nodig hiet.
–  Hy het vir ons selfs Sy eie Seun as ‘n geskenk gegee.
–  Hierdie geskenk moet deur ons as ons eie ontvang en aanvaar word.
–  ‘n Geskenk wat ons nie aanvaar en ons eie maak nie, het geen waarde nie.

Gebed: Vader, dankie vir die geskenk van U Seun wat ons hierdie tyd van die jaar vier. Ons ontvang hierdie groot geskenk met die wete dat HY U geskenk aan ons is. Amen.

Hierdie is die finale Daaglikse Gedagte vir 2014. Die Daaglikse Gedagtes sal weer op 12 Januarie 2015 hervat word.

 www.AliveToGod.com