Isaiah 9:2
‘The people who walk in darkness will see a great light. For those who live in a land of deep darkness, a light will shine.’
– God is ready to shine His light into your situation.
– Darkness has to flee when His light dawns on us.
– His light gives us the hope that we need to face the future.
– May the light of His favour and blessing shine on you!
Prayer: Lord, You are the light that shines in the darkness. Shine on me, I pray, as I place my trust and hope in You. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 9:1
‘Die volk wat in duisternis wandel, het ‘n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ‘n lig geskyn.’
– God is gereed om Sy lig in jou situasie te skyn.
– Donkerte moet vlug wanneer Sy lig oor ons op kom.
– Sy lig gee ons die hoop wat ons nodig het om die toekoms tegemoet te gaan.
– Mag die lig van Sy guns en seën oor jou skyn!
Gebed: Vader, U is die lig wat in die donkerte skyn. Ek bid dat U op my sal skyn, waar ek my vertroue en hoop op U vestig. Amen.
中文
以赛亚书9:2
在黑暗中行走的百姓看见了大光,住在死荫之地的人有光照耀他们。
– 神已经用祂的光照亮了你的环境
– 当祂黎明的曙光光照我们时黑暗必须要离开
– 祂的光赐予我们面对未来时所需的盼望
– 愿祂恩惠与祝福的光现在就光照你!
祷告:主,祢就是照亮黑暗的光。我祷告当我把自己的盼望交托于祢时,祢就来光照我!。阿门!
