ENGLISH
Romans 6:4b
‘….we should walk in newness of life.’
- The Lord has a whole new dimension for you.
- He has come to give us new life.
- We are not destined for more of the old.
- We are designed and created to live our lives in and through Him
Prayer: Lord, help me not to settle for more of the old, but help me to step into the newness of life that You intended for me to enjoy each and every day of my life. Amen.
AFRIKAANS
Romeine 6:4b
‘…., ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.’
- Die Here het vir jou ‘n hele nuwe dimensie.
- Hy het gekom om vir ons nuwe lewe te gee.
- Ons is nie voorbestemd vir meer van die oue nie.
- Ons is ontwerp en geskep om ons lewens in en deur Hom te lewe.
Gebed: Vader, help my om nie nog van die oue te aanvaar nie, maar help my om die nuwe lewe te betree wat U vir my beskik het om elke dag van my lewe te geniet. Amen.
中文
罗马书 6:4b
。。。 原 是 叫 我 们 一 举 一 动 有 新 生 的 样 式 。
- 主有一个全新的层面给你
- 祂来赐于我们新生命
- 我们不是注定变更得陈旧
- 我们设计及被创造去过我们在祂里面並透过祂而活的生命
祷告:主啊, 求您帮助我不要陷入于更多的旧我,只求您帮助我进入全新的生命,您的心意是使我享受我生命中的每一天。阿们
