ENGLISH
Psalm 25:15
‘My eyes are ever looking to the Lord for help, for He alone can rescue me.’
- God is the only One who can truly rescue us.
- We can’t be looking everywhere else to be rescued.
- Perhaps you are facing some kind of issue or challenge.
- I believe that He wants to step in and rescue you.
Prayer: Lord, You are the One who can rescue me. Please would You set me free from the dangers and challenges that I face. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 25:15
‘My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.’
- God is die enigste Een wat ons waarlik kan red.
- Ons kan nie orals soek na redding nie.
- Miskien sukkel jy op die oomblik met een of ander iets of met ‘n uitdaging.
- Ek glo Hy wil intree en jou red.
Gebed: Vader, U is die Een wat my kan red. Sal U my asseblief vry maak van al die gevare en uitdagings wat ek moet deurgaan. Amen.
