ENGLISH
Haggai 2:9
‘The glory of this present house will be greater than the glory of the former house,’ says the LORD Almighty.
- The Lord never wants us to live life looking backwards.
- He wants to use us and bring success from this point forward.
- Don’t long for the past with all its attractions.
- Believe that this is your moment and that the best is yet to come.
Prayer: Lord, may this scripture be true in my own life. I choose to forget what lies behind and I press on to what lies ahead in You. Amen.
AFRIKAANS
Haggai 2:9
‘Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre, sê die HERE van die leërskare;…’
- Die Here wil nie hê dat ons die heeltyd na die verlede moet terugkyk nie.
- Hy wil ons gebruik en vir ons sukses bring van nou af vorentoe.
- Moenie terug verlang na die aantreklike dinge van die verlede nie.
- Glo dat hierdie jou oomblik is en dat die beste nog gaan kom.
Gebed: Vader, mag hierdie skrif in my eie lewe waar wees. Ek kies om dit wat in die verlede gebeur het te vergeet en om vorentoe te kyk na wat in U gaan plaasvind. Amen.
SPANISH
Hageo 2:9
‘El esplendor de esta segunda casa será mayor que el de la primera —dice el Señor Todopoderoso—. Y en este lugar concederé la paz”, afirma el Señor Todopoderoso.’
- El Señor no quiere que vivamos nuestra vida mirando hacia el pasado.
- Él quiere usarnos y hacernos tener éxito de acá en adelante.
- No extrañes el pasado con todos sus atractivos.
- Cree que éste es tu momento y que lo mejor está aún por venir.
Oración: Señor, que esta escritura sea realidad en mi vida. Elijo olvidar lo que está en el pasado, y seguir adelante con lo que me espera contigo. Amén.
