ENGLISH
Acts 11:15
‘As I began to speak,’ Peter continued, ’the Holy Spirit fell on them, just as He fell on us at the beginning.’
- The Lord sent His Holy Spirit to be with you continually.
- His Spirit fell on people in the Bible and you can know the same thing.
- His Spirit makes all the difference in our daily lives.
- So ask Him to fill you with His precious Holy Spirit.
Prayer: Lord, just as Your Holy Spirit came on people in the early church, I pray that Your Spirit will fall upon me and transform my life. Amen
AFRIKAANS
Handelinge 11:15
‘En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.’
- Die Here het sy Heilige Gees gestuur om voortdurend met jou te wees.
- Sy Gees het op mense in die Bybel geval en jy kan dieselfde ken.
- Sy Gees maak die groot verskil in ons daaglikse lewens.
- Vra Hom dus om jou met sy kosbare Heilige Gees te vul.
Gebed: Vader, net soos wat U Heilige Gees op mense in die vroeë kerk geval het, bid ek dat U Gees op my sal val en my lewe totaal vervorm. Amen
