Ecclesiastes 3:14 (Lexham English Bible)
‘I know everything God does endures forever; nothing can be added to it, and nothing can be taken from it, for God so acts that humans might stand in awe before Him.’
- The Lord does not act according to the whims and fancies of man.
- He is the supreme and sovereign God.
- Humanity may think it can do as it pleases, but the will of God stands forever.
- This is a foundation we can stand on in the storms and insecurities of life.
Prayer: Lord, I stand, yes I stand in awe of You and of Your greatness and Your sovereignty. I know that every word You have spoken endures forever. Amen
AFRIKAANS
Prediker 3:14
“Ek het ingesien dat alles wat God doen, vir ewig sal bestaan; daar kan niks bygevoeg en daar kan niks van weggeneem word nie; en God het dit so gemaak dat hulle moet vrees voor sy aangesig.”
- Die Here is nie so wispelturig soos die mens nie.
- Hy is die allerhoogste en soewereine God.
- Die mensdom mag dink hulle kan doen net wat hulle wil, maar die wil van God staan vir ewig.
- Dit is ‘n fondasie waarop ons in die storms en onsekerhede van die lewe kan staan.
Gebed: Vader, ek staan, ja ek staan verwonderd oor U en U grootheid en U soewereinheid. Ek weet dat elke woord wat U ooit gespreek het sal vir ewig bly staan. Amen
SPANISH