Alive To God – Daily Thought

DW09FEBRUARY16

ENGLISH

Ecclesiastes 3:14 (Lexham English Bible)

‘I know everything God does endures forever; nothing can be added to it, and nothing can be taken from it, for God so acts that humans might stand in awe before Him.’

  • The Lord does not act according to the whims and fancies of man.
  • He is the supreme and sovereign God.
  • Humanity may think it can do as it pleases, but the will of God stands forever.
  • This is a foundation we can stand on in the storms and insecurities of life.

Prayer: Lord, I stand, yes I stand in awe of You and of Your greatness and Your sovereignty. I know that every word You have spoken endures forever. Amen

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Prediker 3:14

Ek het ingesien dat alles wat God doen, vir ewig sal bestaan; daar kan niks bygevoeg en daar kan niks van weggeneem word nie; en God het dit so gemaak dat hulle moet vrees voor sy aangesig.”

  • Die Here is nie so wispelturig soos die mens nie.
  • Hy is die allerhoogste en soewereine God.
  • Die mensdom mag dink hulle kan doen net wat hulle wil, maar die wil van God staan vir ewig.
  • Dit is ‘n fondasie waarop ons in die storms en onsekerhede van die lewe kan staan.

Gebed: Vader, ek staan, ja ek staan verwonderd oor U en U grootheid en U soewereinheid. Ek weet dat elke woord wat U ooit gespreek het sal vir ewig bly staan. Amen

www.alivetogod.com

SPANISH

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: