John 8:12
‘I am the light of the world. Whoever follows Me will never walk in darkness, but will have the light of life.HH’
- Our choice to follow God brings with it glorious consequences.
- It is a giant leap into the very light that fills us with an eternal hope.
- The result is that we NEVER need to walk in darkness again.
- His light comes and changes everything it touches.
Prayer: Lord, today I choose afresh to follow You. Give me the faith I need to step out of the darkness and cause me to live in Your glorious light today, and forever. Amen
AFRIKAANS
Johannes 8:12
“En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.”
- Ons keuse om God te volg bring wonderbare gevolge.
- Dit is hierdie massiewe tree in die lig wat ons met ewige hoop vervul.
- Die gevolg is dat ons NOOIT weer in die donkerte hoef te wandel nie.
- Sy lig kom en verander alles wat dit aanraak.
Gebed: Vader, ek kies weer vandag om U te volg. Gee my die geloof wat ek nodig het om uit die donkerte te tree en laat my in U heerlike lig lewe, vandag en tot in ewigheid. Amen
