ENGLISH
2 Chronicles 20:17b
‘Do not be afraid; do not be discouraged. Go out to face them tomorrow, and the LORD will be with you.’
- Fear and discouragement rob us of our strength as we face the future.
- Let’s not be fearful or discouraged.
- Let us step forward with courage and boldness.
- You have a reason to be strong: The Lord will be with you.
Prayer: Lord, I celebrate the fact that You are with me and I have not reason to be fearful or discouraged. I step forward with confidence and courage. Amen.
AFRIKAANS
2 Kronieke 20:17b
“Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en die HERE sal met julle wees.”
- Vrees en ontmoediging beroof ons van ons krag waar ons die toekoms ingaan.
- Laat ons nie bevrees of ontmoedig wees nie.
- Kom ons tree met durf en dapperheid vorentoe.
- Jy het ‘n rede om sterk te wees. Die Here sal met jou wees.
Gebed: Vader, ek vier die feit dat U met my is and ek het geen rede om te vrees of om ontmoedig te wees nie. Ek tree met vertroue en durf vorentoe. Amen.
