ENGLISH
Psalm 57:10
‘Your unfailing love is as high as the heavens. Your faithfulness reaches to the clouds.’
- Let your soul take refuge in the One whose love for you is unfailing.
- There is no limit or end to His love for you.
- His mercy, kindness and love reaches out to you today.
- Receive His love and remember it will never end.
Prayer: Lord, thank You for Your unfailing love, kindness and mercy towards me. I receive a fresh deposit of Your love for me and I pray that Your love for me will come and flood my soul today. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 57:11
‘Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele en u trou tot by die wolke.’
- Laat jou siel skuil in die Een wie se liefde vir jou onfeilbaar is.
- Daar is geen limiet of einde aan Sy liefde vir jou nie.
- Sy genade, goedhartigheid en liefde reik vandag na jou uit.
- Ontvang Sy liefde en onthou dat dit nooit sal eindig nie.
Gebed: Vader, dankie vir U onfeilbare liefde, goedertierenheid en genade teenoor my. Ek ontvang ‘n vars deponering van U liefde vir my en ek bid dat U liefde vir my, vandag my siel sal oorstroom. Amen.
