ENGLISH
Hebrews 6:19a
‘This hope is a strong and trustworthy anchor for our souls.’
- Our hope in the Lord is the anchor for our souls.
- We should anchor ourselves on God, the rock of ages.
- This anchor will hold no matter what storms we may face.
- May you rest secure because you know that your anchor is sure!
Prayer: Lord, I declare that You are the anchor of my soul. In You I find security and in You I find the hope that my soul needs and longs for. Amen.
AFRIKAANS
Hebreërs 6:19a
‘Hierdie hoop besit ons as ‘n veilige en onbeweeglike, lewensanker, ….’
- Ons hoop in die Here is die anker vir ons siel.
- Ons moet onsself aan God, die rots van die eeue, vas anker.
- Hierdie anker sal vas bly maak nie saak watter storms ons moet deurgaan nie.
- Mag jy sekuur rus omdat jy weet dat jou anker sekuur is!
Gebed: Vader, ek verklaar dat U die anker van my siel is. In U vind ek sekuriteit en in U vind ek die hoop wat my siel nodig het en waarvoor my siel verlang. Amen.
SPANISH
Hebreos 6:19ª
“Tenemos como firme y segura ancla del alma una esperanza”.
- Nuestra esperanza en el Señor es el ancla de nuestra alma.
- Debemos anclarnos a Dios, el peñón de todos los tiempos.
- El ancla resistirá sin importar las tormentas que enfrente.
- Quédate tranquilo con la confianza de que tu ancla es segura.
Oración: Señor, declaro que Tú eres el ancla de mi alma. En Ti encuentro la seguridad, y en Ti encuentro la esperanza que mi alma necesita y desea. Amén.
