ENGLISH
Psalm 25:4
‘Show me the right path, O LORD; point out the road for me to follow.’
- The Lord wants to show you what to do in your particular situation.
- He wants to give you His favour by helping and leading you.
- In life, there is the danger of straying from the right path.
- As we live in dependence on Him, He will show us the right path.
Prayer: Lord, show me Your ways, so that I may walk with You. Show me Your ways, as I put my trust in You. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 25:4
‘HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.’
- Die Here wil jou wys wat om te doen in jou spesifieke situasie.
- Hy wil jou Sy guns aanbied deur jou te help en te lei.
- In die lewe is daar die gevaar om van die regte pad af te dwaal.
- As ons in afhanklikheid van Hom lewe sal Hy vir ons die regte weg wys.
Gebed: Vader, leer my U weë, sodat ek saam met U kan wandel. Wys my U weë, terwyl ek my vertroue op U plaas. Amen.
