ENGLISH
Psalm 23:1
‘The LORD is my shepherd; I have all that I need.’
- The Lord is your source.
- He is the giver of every good and perfect gift.
- We should recognise and understand Who our source is.
- If we have Him in our lives, then we have everything we need.
Prayer: Lord, I recognise and believe that You are my source. I look to You for all my needs, knowing that You can and will supply my needs. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 23:1
‘Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.’
- Die Here is jou bron.
- Hy is die gewer van elke goeie en perfekte gawe.
- Ons moet erken en verstaan wie ons bron is.
- As ons Hom in ons lewens het, het ons alles wat ons nodig het.
Gebed: Vader, ek erken en glo at U my bron is. Ek vertrou op U vir all my behoeftes, wetende dat U kan en sal al my behoeftes voorsien. Amen.
