Isaiah 40:30-31
‘Even young people grow tired and become weary, and young men will stumble and fall. Yet, the strength of those who wait with hope in the LORD will be renewed.’
- Nobody can carry the weight of life on their own.
- We all need a little outside help.
- Our help comes from the Lord.
- He is the One who wants to come and strengthen and revive you.
Prayer: Lord, I declare that I need Your strength in my life. I ask that You will come and renew my strength and hope as I wait on You right now. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 40:30-31
‘Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.’
- Niemand kan die gewig van die lewe op hulle eie dra nie.
- Ons het almal hulp van buite nodig.
- Ons hulp kom van die Here.
- Hy is die Een wie wil kom en vir jou krag gee en jou opwek.
Gebed: Vader, ek verklaar dat ek U krag in my lewe nodig het. Ek vra dat U sal kom en my krag en hoop vernuwe terwyl ek nou op U wag. Amen.
