Job 42:10
‘The LORD turned the captivity of Job, when he prayed for his friends: also the LORD gave Job twice as much as he had before.’
- The Lord can turn around any situation of captivity you face.
- He is in the business of restoration.
- Job had been in a process of liquidation, but now the Lord was raising him up.
- No matter what you’ve been through, know that the Lord will raise you up also.
Prayer: Lord, thank You for the way in which You come into people’s lives and raise them up again to newness of life. Do the same for me I pray. Amen.
AFRIKAANS
Job 42:10
‘En die Here het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die Here het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.’’
- Die Here kan enige siuasie van gebondenheid in jou lewe om draai.
- Hy is die restoreerder.
- Job was besig om bankrot te raak, maar toe kom God en lig hom uit daardie situasie uit.
- Maak nie saak wat jy deur gaan nie, weet dat die Here jou ook sal oplig.
Gebed: Vader, dankie vir die manier waarin U in mense se lewens inkom en hulle weer oplig tot ‘n nuwe lewe. Ek bid dat U dieselfde vir my sal doen. Amen.
