ENGLISH
Psalm 73:28
‘But as for me, how good it is to be near God! I have made the Sovereign LORD my shelter, and I will tell everyone about the wonderful things You do.’
- The greatest joy in life is the knowledge and assurance that God is with us.
- What a joy it is to know His presence as a living reality.
- He wants to invade our lives with His presence like a cloud that surrounds us.
- Make the Sovereign Lord your shelter and enjoy the nearness of God.
Prayer: Lord, I declare that as far as I am concerned You are the desire and longing of my heart and soul. You are my shelter and in Your presence I long to dwell. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 73:28
‘Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werk te vertel.’
- Die grootste vreugde in die lewe is die wete en die versekering dat God met ons is.
- Wat ‘n vreugde is die nie om sy teenwoordigheid as ‘n lewende realiteit te ken nie.
- Hy wil ons lewens met Sy teenwoordigheid indring soos wat ‘n wolk ons omring.
- Maak die Sowereine Here jou skuilplek en geniet die nabyheid van God.
Gebed: Vader, ek verklaar dat so ver dit my betref is U die begeerte en verlange van my hart en siel. U is my skuilplek en ek verlang om in U teenwoordigheid te leef. Amen.
