Alive To God – Daily Thought

ENGLISH

Psalm 5:12

‘For surely You, O LORD, bless the righteous; You surround them with the shield of Your favour.’

  • Those who follow God can anticipate His blessing in their lives.
  • This is part of His faithfulness towards you, His child.
  • A shield is a picture of safety and security.
  • Jesus is the ultimate expression of God’s favour and protection for believers.

Prayer: Lord, what a joy it is to know that You encompass me with Your protection, favour and provision. I will trust in Your divine protection and I will hold on to Your promise of blessing and favour. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalm 5:12

‘Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat U Naam liefhet.’

  • Die wat God volg, kan Sy seën in hul lewens verwag.
  • Dit is deel van Sy getrouheid teenoor jou, Sy kind.
  • Skuiling en beskuting is ‘n uitdrukking van veiligheid en sekuriteit.
  • Jesus is die uiterste uitdrukking van God se guns en beskerming vir gelowiges.

Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U my omring met U beskerming, guns en voorsiening. Ek sal op U goddelike beskerming vertrou en ek sal vashou aan U belofte van seën en guns. Amen.

NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.

www.alivetogod.com

ITALIAN

Salmo 5:12

perché tu, o Signore, benedirai il giusto; come scudo lo circonderai con il tuo favore.

  • Coloro che seguono Dio possono aspettarsi la Sua benedizione nella loro vita.
  • Questo fa parte della Sua fedeltà verso di te, Suo figlio.
  • Uno scudo è immagine di sicurezza e protezione.
  • Gesù è la massima espressione del favore e della protezione di Dio per i credenti.

Preghiera: Signore, che gioia sapere che mi circondi con la Tua protezione, il Tuo favore e la Tua provvidenza. Confiderò nella Tua protezione divina e mi aggrapperò alla Tua promessa di benedizione e favore. Amen.

www.alivetogod.com