Thought for today

DW06NOVEMBER15

ENGLISH

Joshua 1:5

‘As I was with Moses, so I will be with you; I will never leave you nor forsake you.’

  • The Lord led and guided Moses throughout his life.
  • He planned to use Moses and that is exactly what He did.
  • In the same way He wants to use your life and He will do as He has planned.
  • He never abandons us or His plans for our lives.

Prayer: Lord, Thank You that You are with me. Each day of my life You are right here and You will lead and guide me so that Your purposes will prevail. Amen.

www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Josua 1:5

…soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie.’

  • Die Here het Moses dwarsdeur sy lewe gelei.
  • Hy het beplan om Moses te gebruik en dit is presies wat Hy gedoen het.
  • Hy wil jou lewe ook so gebruik en Hy sal doen wat Hy beplan het.
  • Hy sal ons nooit verlaat nie en ook nie Sy planne vir ons lewens nie.

Gebed: Vader, dankie dat U met my is. U is elke dag van my lewe hier by my en U sal my lei sodat U doel bereik sal word. Amen.

www.AliveToGod.com