ENGLISH
Isaiah 54:4
‘Do not be afraid; you will not be put to shame. Do not fear disgrace; you will not be humiliated.’
– This is the blessing God has for you: no shame and no humiliation.
– You may have things in your past that bring you shame.
– But He wants to do a creative, regenerative work in our lives.
– He has a great future and a hope in store for you.
Prayer: Lord, thank you for the work that You are doing in my life. I rejoice in the knowledge that what you have planned for me is not shame and humiliation, but instead You have prepared a bright future for me. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 54:4
‘Wees nie bevrees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; en vrees geen skande nie, want jy sal nie nodig hê om te bloos nie:… ‘
– Dit is die seën wat God vir jou voorberei het: geen skade en geen vernedering nie.
– Miskien het jy dinge in jou verlede waaroor jy skaam voel.
– Maar Hy wil ‘n skeppende, herlewende werk in ons lewens doen.
– Hy het ‘n wonderlike toekoms en ‘n hoop vir jou voorberei.
Gebed: Vader, dankie vir die werk wat U besig is om in my lewe te doen. Ek verheug my in die wete dat dit wat U vir my beplan het is nie skande of vernedering nie, maar dat U liewer ‘n skitternede toekoms vir my voorberei het
