ENGLISH
Ephesians 1:7
‘He is so rich in kindness and grace that He purchased our freedom with the blood of His Son and forgave our sins.’
- As children of God, the price for our sins has been paid.
- We have been washed by His blood and we are redeemed.
- He has forgiven us our sins and trespasses.
- He has made freedom available to each of us.
Prayer: Lord, thank You for all that You have done for me. Thank You for saving me. Thank You for setting me free and thank You for forgiving me. Amen.
AFRIKAANS
Efésiërs 1:7
‘In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade.’
- As kinders van God is die prys vir ons sondes alreeds betaal.
- Ons is deur Sy bloed gewas en ons is verlos.
- Hy het ons sondes en oortredings vergewe.
- Hy het vryheid vir elkeen van ons beskikbaar gemaak.
Gebed: Here, dankie vir alles wat U vir my gedoen het. Dankie dat U my gered het. Dankie dat U my vrygemaak het en dankie dat U my vergewe het. Amen.
中文
以弗所书 1:7
我们藉这爱子的血得蒙救赎,过犯得以赦免,乃是照祂丰富的恩典。
- 当上帝的儿女,我们的罪价已付了。
- 我们被祂的宝血洗净, 我们已被赎回
- 祂已宽恕我们的罪和过犯
- 祂已让我们每个人得着自由
祷告: 主啊! 感谢您为我所做的一切。感谢您救赎我。 感谢您让我得着自由, 感谢您宽恕我。 阿们
