Thought for today

DW21OCTOBER15

ENGLISH

Psalm 25:15

‘My eyes are ever looking to the Lord for help, for He alone can rescue me.’

  • God is the only One who can truly rescue us.
  • We can’t be looking everywhere else to be rescued.
  • Perhaps you are facing some kind of issue or challenge.
  • I believe that He wants to step in and rescue you.

Prayer: Lord, You are the One who can rescue me. Please would You set me free from the dangers and challenges that I face. Amen.

www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Psalm 25:15

‘My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.’

  • God is die enigste Een wat ons waarlik kan red.
  • Ons kan nie orals soek na redding nie.
  • Miskien sukkel jy op die oomblik met een of ander iets of met ‘n uitdaging.
  • Ek glo Hy wil intree en jou red.

Gebed: Vader, U is die Een wat my kan red. Sal U my asseblief vry maak van al die gevare en uitdagings wat ek moet deurgaan. Amen.

www.AliveToGod.com

One thought on “Thought for today

Leave a comment