ENGLISH
Luke 1:25
‘The Lord has done this for me,’ she said. ‘In these days He has shown His favour and taken away my disgrace among the people.’
- The Lord wants to do so much for you.
- He wants to show you His favour.
- He wants to remove and take away the disgrace and dishonour.
- He wants to give you the desires of your heart and answer your prayers.
Prayer: Lord, I pray that You will do this for me. Remove the disgrace and dishonour and show me Your favour and blessing in my life. Amen.
AFRIKAANS
Lukas 1:25
‘So het die Here met my gedoen in die dae toe Hy my aangesien het om my smaad onder die mense weg te neem.’
- Die Here wil soveel vir jou doen.
- Hy wil jou Sy guns wys.
- Hy wil die skande en die oneer weg neem.
- Hy wil jou die begeertes van jou hart gee en Hy wil jou gebede beantwoord.
Gebed: Vader, Ek bid dat U dit vir my sal doen. Verwyder die skande en die oneer en wys my U guns en seën in my lewe. Amen.
SPANISH
Lucas 1:25
‘Esto —decía ella— es obra del Señor, que ahora ha mostrado su bondad al quitarme la vergüenza que yo tenía ante los demás.’
- El Señor ah hecho mucho para ti.
- Él quiere mostrarte Su favor.
- Él quiere quitarte y llevarse toda vergüenza y deshonra.
- Él quiere darte los deseos de tu corazón y responder a tus oraciones.
Oración: Señor, oro para que Tú hagas eso para mí. Quítame la vergüenza y la deshonra y muéstrame tu favor y bendiciones en mi vida. Amén.

No Afrikaans verse today??
Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!
Lukas 1:25
“So het die Here met my gedoen in die dae toe Hy my aangesien het om my smaad onder die mense weg te neem.”
Die Here wil soveel vir jou doen.
Hy wil jou Sy guns wys.
Hy wil die skande en die oneer weg neem.
Hy wil jou die begeertes van jou hart gee en Hy wil jou gebede beantwoord.
Gebed: Vader, Ek bid dat U dit vir my sal doen. Verwyder die skande en die oneer en wys my U guns en seën in my lewe. Amen.