ENGLISH
Matthew 6:13
‘Lead us not into temptation, but deliver us from the evil one.’
- The Lord wants to set us free and release us from things that have a hold on us.
- He wants to liberate us from things that are more than we can handle.
- He wants to be your Deliverer.
- He will deliver you from the evil one and set you free.
Prayer: Lord, You are my Deliverer. I pray that You will bring freedom and release into those areas where the evil one has hindered and bound me. Amen.
AFRIKAANS
Matthéṻs 6:13
‘en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.’
- Die Here wil ons vry maak van die dinge wat ‘n houvas op ons het.
- Hy wil ons vry maak van die dinge wat vir ons te moeilik is om te hanteer.
- Hy wil ons Verlosser wees.
- Hy sal jou van die bose verlos en jou vry maak.
Gebed: Vader, U is my Verlosser. Ek bid dat U vir my vryheid sal bring in daardie areas waarin die bose my hinder en gebonde hou. Amen.
