ENGLISH
Psalm 37:3-4
“Trust in the Lord, and do good; dwell in the land, and feed on His faithfulness. Delight yourself also in the Lord, and He shall give you the desires of your heart.’’
- As you delight and trust in the Lord, He will give you the desires of your heart.
- This is part of the reward of trusting and placing our confidence in Him.
- May we also ‘feed on His faithfulness’ in the year that is ahead of us!
- He is the giver of every good and perfect gift.
Prayer: Lord, I choose to trust You even more than I have ever done before. At the same time I desire to live a life in which I feed on Your faithfulness. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 37:3-4
“Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.”
- Terwyl jy jou verlustig in en vertou op die Here sal Hy jou die begeertes van jou hart gee.
- Hierdie is deel van die beloning daarvan dat jy Hom vertrou en jou geloof in Hom plaas.
- Mag ons ons verlustig in Sy getrouheid in die jaar wat vir ons voorlê.
- Hy is die gewer van elke goeie en perfekte gawe.
Gebed: Vader, ek kies om U nog meer as ooit tevore te vertrou.. Terselfdertyd begeer ek om te lewe sodat ek my verlustig in U getrouheid.. Amen.
SPANISH
Salmo 37:3-4
“Confía en el Señor y haz el bien; establécete en la tierra y mantente fiel. Deléitate en el Señor, y él te concederá los deseos de tu corazón.”
- Mientras que tú te delitas en el Señor, Él te concederá los deseos de tu corazón.
- Esta es parte de la recompensa por confiar y poner nuestra confianza en Él.
- Que podamos alimentarnos de su fidelidad en el año que recién empieza.
- Él es quien nos da cada cosa buena y perfecta.
Oración: Señor, elijo confiar en Ti más de lo que haya confiado antes. Además, deseo vivir una vida en la cual me alimente de tu fidelidad. Amén.
