ENGLISH
Proverbs 28:25
‘He who is of a proud heart stirs up strife, but he who trusts in the Lord will be prospered.’
- Those who trust in the Lord will be prospered.
- Those who trust in Lord will be in His care.
- He will undertake, He will provide and He will bless.
- The LORD will withhold no good thing from those who do what is right.
Prayer: Lord, I need Your blessing and provision in my life. You are the source of every gift and I rest in the knowledge that You are my provider and the One who knows my every need. Amen.
AFRIKAANS
Spreuke 28:25
“Die hebsugtige verwek twis; maar hy wat op die HERE vertrou, word verkwik.”
- Diegene wat op die Here vertrou sal voorspoedig wees.
- Diegene wat op die Here vertrou sal in Sy sorg wees.
- Hy sal onderneem, Hy sal voorsien en Hy sal seën.
- Die HERE sal geen goeie ding van diegene wat goed doen, weerhou nie.
Gebed: Vader, ek het U seën en voorsiening in my lewe nodig. U is die bron van elke gawe en ek rus in die wete dat U my voorsiener is en die Een is wat weet presies wat ek nodig het. Amen.
SPANISH
Proverbios 28:25
“El que es ambicioso provoca peleas, pero el que confía en el Señor prospera.”
- Los que confían en el Señor prosperarán.
- Los que confían en el Señor, estarán bajo Su cuidado.
- Él se comprometerá, proveerá y bendecirá.
- El Señor no se guardará nada para quienes hacen lo que es correcto.
Oración: Señor, necesito tu bendición y provisión en mi vida. Tú eres la fuente de cada regalo y descanso sabiendo que Tú eres mi proveedor y el que sabe de todas mis necesidades. Amén.
