Acts 5:19
‘During the night an angel of the Lord opened the doors of the jail and brought them out.’
- The Lord is your great deliverer.
- The things that life bring to hold you back are no hindrance to Him.
- At any moment He can intervene and open closed doors.
- Let us live in expectation of His mighty hand touching and changing things.
Prayer: Lord, thank You that You are the One who can come and open doors that no man can shut. You are my great deliverer and I live with faith and expectation in Your grace, mercy and loving-kindness towards me. Amen.
AFRIKAANS
Handelinge 5:19
‘Maar ‘n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei…;’
- Die Here is jou groot Verlosser.
- Die dinge wat die lewe op jou pad bring om jou te verhinder is vir Hom geen struikelblok nie.
- Hy kan enige oomblik tussenby kom en toe deure oopmaak.
- Kom ons lewe met die verwagting dat Sy magtige hand dinge sal aanraak en verander.
Gebed: Vader, dankie dat U die Een is wat kan kom en deure oopmaak wat niemand kan toemaak nie. U is my groot verlosser en ek lewe met geloof en verwagting binne U genade, barmhartigheid en goedertierenheid teenoor my. Amen.
