ENGLISH
Psalm 33:20
‘We depend upon the Lord alone to save us. Only He can help us; He protects us like a shield.’
- God wants to preserve you and keep you.
- He does this because He has plans for your continued purpose.
- Depend on the Lord ALONE to save you.
- Run to Him for all the help you need.
Prayer: Lord, You are my Saviour and my Lord. I place my complete confidence and hope in You and in You alone. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 33:20
‘Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild;’
- God wil jou beskerm en veilig hou.
- Hy doen dit omdat Hy planne vir jou voorgesette doel het.
- Vertrou SLEGS op die Here om jou te red.
- Gaan na Hom toe vir al die hulp wat jy nodig het.
Gebed: Vader, U is my Verlosser en my Here. Ek plaas al my vertroue en hoop op U en op U alleen. Amen.
