1 Samuel 30:6
‘But David found strength in the LORD his God.’
- Where do you find the strength that you need on a daily basis?
- David was at the lowest place in his life when this was written.
- But in his weakest moment he knew where to go for the strength he needed.
- He turned to the Lord and found strength in Him.
Prayer: Lord, I turn to You today for the strength that I need. Thank You that You are my God and so I can look to You in confidence, knowing that You will come and strengthen me. Amen.
AFRIKAANS
1 Samuel 30:6
‘….; maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God.’
- Waar vind jy die krag wat jy daagliks nodig het?
- Dawid was erg teneergedukt toe hierdie geskryf is.
- Maar in sy swakste oomblik het hy geweet waar om te gaan vir die krag wat hy nodig gehad het.
- Hy het die Here genader en hy het krag in Hom gevind.
Gebed: Vader, ek nader U vandag vir die krag wat ek nodig het. Dankie dat U my God is sodat ek op U kan vertrou, wetende dat U sal kom en vir my krag gee. Amen.

Ek het gisteraand gebid dat God my moet help om die spanning in my wat die krampe veroorsaak en dan die gevolglikke seer moet beheer. Dit is wonderlik om te kan getuig dit voel stukke beter vandag. Aan God drie-eenig die Eer.