1 Corinthians 8:3
‘But whoever loves God is known by God.’
- As His children we can love the Lord our God with all that is within us.
- What a joy we have to simply love the creator of our souls.
- As a result, we rest secure in the knowledge that He knows every details of our lives.
- We can know for sure that He loves us and wants to show us His favour.
Prayer: Lord, I declare today that I love You, my God and Saviour. Flood my life, I pray, with the knowledge that You know, love and care for me as Your child. Amen.
AFRIKAANS
1 Korinthiërs 8:3
‘Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken.’
- As Sy kinders kan ons die Here ons God met alles binne ons, lief hê.
- Wat ‘n vreugde het ons nie om die skepper van ons siele eenvoudig lief te hê nie.
- Die resultaat is, ons kan sekuur in die wete rus dat Hy elke besonderheid van ons lewens ken.
- Ons kan vir seker weet dat Hy ons lief het en ons Sy guns wil bewys.
Gebed: Vader, ek verklaar vandag dat ek U lief het, my God en my Verlosser. Ek bid dat U my lewe sal vul met die wete dat U my ken, lief het en vir my sorg as U kind. Amen.
