Matthew 1:24
‘When Joseph woke up, he did what the angel of the Lord had commanded him and took Mary home as his wife.’
- Obeying and following the leading of the Lord is vital.
- The Lord wants to come in different ways and give us direction and leading.
- When the Lord speaks it is incumbent on us to respond and obey.
- The moment this happens, situations change and miracles happen.
Prayer: Lord, it is my desire to follow Your leading and guidance in my life. May I not miss the gentle whispers of Your voice in my life. May I know the joy of being in Your will and purpose for my life. Amen.
AFRIKAANS
Matthéüs 1:24
‘En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem;’
- Dit is belangrik om die leiding van die Here gehoorsaam te volg.
- Die Here wil op verskillende maniere kom en ons rigting en leiding gee.
- Wanneer die Here spreek is dit ons plig om te reageer en gehoorsaam te wees.
- Die omblik wat dit gebeur verander situasies en wonderwerke vind plaas.
Gebed: Vader, dit is my begeerte om U leiding in my lewe te volg. Mag ek die sagte fluistering van U stem in my lewe nie misloop nie. Mag ek die vreugde ken om binne U wil en doel vir my lewe te wees. Amen.
