Alive To God – Daily Thought

DW02DECEMBER15

ENGLISH

Isaiah 63:9

‘In His love and mercy He redeemed them. He lifted them up and carried them through all the years.’

  • His love and His mercy are always available to you.
  • He wants to lift you up and carry you through life.
  • He has faithfully brought you through this year.
  • He will lift you up and carry you through the years that lie ahead.

Prayer: Lord, Thank You for Your love and mercy towards me. I rest in the knowledge that You will lift me up and carry me through. Amen

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Jesaja 63:9

‘In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.’

  • Sy liefde en Sy genade is altyd vir jou beskikbaar.
  • Hy wil jou oplig en jou deur die lewe dra.
  • Hy het jou getrou deur hierdie jaar gebring.
  • Hy sal jou oplig en jou dra deur al die jare wat voorlê.

Gebed: Vader, dankie vir U liefde en genade teenoor my. Ek berus my in die wete dat U my sal oplig en deurdra. Amen

www.alivetogod.com

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: