Alive To God – Daily Thought

DW09DECEMBER15

ENGLISH

Isaiah 7:14

‘Therefore the Lord Himself will give you a sign: The virgin will conceive and give birth to a son, and will call Him Immanuel. (Which means: ‘God is with us’)’

  • We are entering the most wonderful time of the year.
  • It is a time when we remember and celebrate the birth of our Saviour.
  • He is the greatest gift of all and He is a gift to you.
  • The reality is that we can know that God is with us no matter what.

Prayer: Lord, thank You for the great gift of Your Son. What a joy it is to know that I am not alone but that You are with me and I have a reason to celebrate. Amen

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Jesaja 7:14

‘Daarom sal die HERE self aan julle ‘n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar en hom Immanuel noem”. (Wat beteken ‘God met ons) ‘

  • Ons gaan nou die wondelikste tyd van die jaar binne.
  • Dit is ‘n tyd wanneer ons die geboorte van ons Verlosser onthou en vier.
  • Hy is die grootste geskenk ooit en Hy is ‘n geskenk aan jou.
  • Die realiteit is dat ons kan weet dat God met ons is maak nie saak wat gebeur nie.

Gebed: Vader, dankie vir die groot geskenk van U Seun. Wat ‘n vreugde is dit nie om te weet dat ek nie alleen is nie, maar dat U met my is en ek het elke rede om dit te vier. Amen

www.alivetogod.com

TURKISH

Yeşaya 7:14

‘Bundan ötürü Rab’bin kendisi size bir belirti verecek: İşte, kız gebe kalıp bir oğul doğuracak; adını İmmanuel koyacak. (‘Tanrı bizimle’ demek)’

  • Yılın en harika zamanına giriyoruz.
  • Kurtarıcımızı hatırladığımız ve kutladığımız bir zaman.
  • O en büyük hediyedir ve O size hediyedir.
  • Gerçek Tanrı’nın bizimle olduğunu ne olursa olsun bilebiliriz.

Dua: Rab’bim, bize en büyük hediyen olan Oğlun için teşekkür ederim. Yalnız olmadığımı ve Senin benimle olduğunu bilmek ne büyük bir neşedir ve bundan ötürü kutlamak için bir nedenim var. Amin.

www.alivetogod.com

Advertisements

2 Responses to “Alive To God – Daily Thought”

  1. Theunis Duvenhage Says:

    Liewe Andrew en Vanessa Roebert, Bedienaars van die Woord en die Blye boodskap, ek is al twee weke lank besig in die woude en oop stukke grond van die Suid-Ooste van Nigeria in Abia-, Ebonyi- en Cross Riverstate om groot landbouprojekte te ontwerp sodat mango’s, papajas, granadellas, pynappels en vele ander vrugte- en groentprodukte per rivierboot en skip en vliegtuig uitgevoer kan word Midde-Ooste en Europa toe. Die hoenders loop tussen die kassawabosse en oliepalm en suikerriet en olifantsoorplante deur om die valke te ontduik. Die meeste mense dra vroegmore kanne water aan vanaf die gemeenskaplike boorgatpompe. Hier is geen geweld en onaangename voorvalle nie, ten spyte van die digte bevolkings. Elke dag is hier tientalle bidure met dagbreek. Hier is geen voorvadergeesaanbidding nie en vreemde leerstellings word teengestaan.

    Dankie vir die wonderlike bediening wat julle oral uitdra. Wanneer ek die rekenaar vieruur in die oggend aanskakel lees ek eers die boodskap wat julle aangestuur het. Dit hou die Lewe aan die gang in ‘n mens se binneste.

    Mag die Here julle en jul gesinne en jul bediening ryklik seën. Julle het nie altyd ‘n idee hoeveel mense daardeur geraak word nie.

    Liefde vanaf die reuse Crossrivier tussen die reënwooude.

    Mooi groete

    Theunis Duvenhage

  2. Theunis Duvenhage Says:

    Dear Andrew and Vanessa and Family, may you enjoy God’s special blessing during this Christmas season and may 2016 be a year of special fulfillment.

    Kind regards from a dusty West Africa

    Theunis Duvenhage


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: