Alive To God – Daily Thought

DW22AUG16

ENGLISH

Exodus 8:20

The LORD said to Moses, ‘Get up early in the morning and position yourself before
Pharaoh…’

  • We are living in a new season in the world today.
  • We need to begin to position ourselves for what God has in store.
  • We should move from throwing up our hands to getting our hands dirty.
  • You are part of the Lord’s plan and His plan is not ‘business as usual’!

Prayer: Lord, thank You that I can play a part in the plan that You have for the future. I choose to position myself so that I will be at the right place, at the right time, to be what You want me to be and to do what You want me to do. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Exodus 8:20

‘Verder het die HERE vir Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao …..’

  • Ons leef vandag in ‘n nuwe seisoen in die wêreld.
  • Ons moet begin om onsself te posisioneer vir dit wat God vir ons beplan het.
  • Ons behoort op te hou om ons hande in die lig te gooi en begin om ons hande vuil te maak.
  • Jy is deel van die Here se plan en Sy plan is nie ‘besigheid soos gewoonweg’ nie!

Gebed: Vader, dankie dat ek ‘n rol kan speel in die plan wat U vir die toekoms het. Ek kies om myself te posisioneer sodat ek op die regte tyd, op die regte plek sal wees, om te wees wat U wil hê dat ek moet wees en om te doen wat U wil hê dat ek moet doen. Amen.

www.alivetogod.com

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: