ENGLISH
Psalm 61:4
‘I long to dwell in Your tent forever and take refuge in the shelter of Your wings.’
- What is the longing of your heart today?
- Do you long for the presence of the Lord and the shelter of His wings?
- There is a place under His wings reserved exclusively for you.
- Take refuge in the Lord your God, and let Him be your hiding place.
Prayer: Lord, as I start this new week, I choose to move closer to You. I do this because I realise that You are the refuge and protection I need. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 61:5
‘Ek wil in U tent vertoef vir ewig, in die skuiplek van u vleuels my verberg.’
- Waarna verlang jou hart vandag?
- Verlang jy na die teenwoordigheid van die Here en die skuiling van Sy vleuels?
- Daar is ‘n plek onder Sy vleuels wat eksklusief vir jou bespreek is.
- Neem skuiling in die Here jou God, en laat Hom jou skuilplek wees.
Gebed: Vader, aan die begin van hierdie nuwe week, kies ek om nader aan U te kom. Ek doen dit want ek besef dat U die skuiling en beskerming is wat ek nodig het. Amen.
SPANISH
Salmo 61:4
“Anhelo habitar en tu casa para siempre y refugiarme debajo de tus alas.”
- ¿Cuál es el deseo de tu corazón hoy?
- ¿Anhelas estar en la presencia del Señor y habitar bajo sus alas?
- Hay un lugar bajo sus alas reservado especialmente para ti.
- Refúgiate en el Señor tu Dios y conviértelo en tu escondite.
Oración: Señor, al comenzar esta semana, elijo estar más cerca de ti. Lo hago porque me he dado cuenta de que Tú eres mi refugio y protección. Amén.
