ENGLISH
Psalm 29:11 (Amplified)
‘The Lord will give [unyielding and impenetrable] strength to His people; the Lord will bless His people with peace.’
- Look what the Lord wants to do for you today!
- Receive His unyielding and impenetrable strength right now.
- Let Him flood your heart with His strength and His peace.
- This wonderful gift is available to you because you belong to Him.
Prayer: Lord, I stretch out my hands to receive strength and peace from You today. I reject all doubt, fear and anxiety. I embrace the gifts of strength and peace that You give to me. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 29:11
‘Die HERE sal sy volk stekte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede.’
- Kyk wat die Here vandag vir jou wil doen!
- Ontvang nou dadelik sy onversetlike en ondeurdringbare krag.
- Laat Hom jou hart met sy krag en Sy vrede oorstroom.
- Hierdie wonderlike geskenk is vir jou beskikbaar omdat jy aan Hom behoort.
Gebed: Vader, Ek reik my hande uit om U krag en vrede vandag te ontvang. Ek weerstaan alle twyfel, vrees en angs. Ek omhels die geskenke van krag en vrede wat U vir my gee. Amen.
