Psalm 30:5
‘…His favour lasts a lifetime…’
- His love, kindness, goodwill and favour does not come and go.
- His favour is not for a moment here and there in our lives.
- His blessing and favour endures and knows no end.
- Each day His mercies and faithfulness are available to us anew.
Prayer: Lord, thank You for Your favour and kindness towards me and my family. Help me to realise that this wonderful aspect of Your character is something I can depend on and something I can build my future on. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 30:6
‘…, ‘n lewe in sy goedgunstigheid; …’
- Sy liefde, goedheid, goedgunstigheid en guns is nie wispelturig nie.
- Sy guns is nie net nou en dan in ons lewens nie.
- Sy seën en guns is vir ewig en ken geen einde nie.
- Sy genade en getrouheid is elke dag opnuut vir ons beskikbaar.
Gebed: Vader, dankie vir U guns en goedheid teenoor my en my familie. Help my om te begryp dat hierdie wonderlike aspek van U karakter iets is waarop ek kan reken en iets is waarop ek my toekoms kan bou. Amen.
